Media (kommunikasie)

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai. Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.


Developed by StudentB